Sale!

Zielenrust Suikerkan Chenin Blanc 2020

R90.00 R80.00

Description

n vars vrugtige wyn.  Geinspireer deur die pragtige “Suikerkan”, ‘n protea spesie wat in die berge naby die wingerd voorkom.

Hierdie wyn is oorsprong Wellington, Patatskloof.  Ook die huis van Zielenrust gaste huis.

 

Die protea Suikerkan, produseer groot hoeveelhede soet nektaar wat dit onweerstaanbaar maak vir bye, voëls, en selfs bobbejane.

 

Hierdie blom was oorspronklik gebruik om n ryk suikerstoom te kook.  Netso is hierdie wyn vol geur.

 

 

 

Additional information

Weight 1 kg