Description
Die geure van hierdie koffie hang grootliks van die streek van oorsprong af, maar kan tipies beskryf word as dieper donker geure met karamel. Daar is ook tropiese ondertone, met ‘n ligte bessie aroma.
Proenotas vergelyk dikwels hierdie koffie met appelkoos en sjokolade.