Description
Sluit gerus aan by ons virtule Gin proe.
Aangebied deur Edmond en Xania, ‘n Afrikaans-Engels kombinasie.
Hierdie handig uiteengesitte proe pakket sluit in:
3 verskillende craft gins x 200ml
Olyf & Peppadew peusel happie x 4
Neute x 4
“caramelized” pop corn x 4
1 liter Tonic
1 liter Soda Water
Alles wat jy gaan nodig hê om hierdie proe aan te bied.