Olywe: Vars vir eie bewerking & Piekel

R170.00

Bestel olywe vars ge-oes, gereed om tuis te piekel.

Gereed in 20 liter emmers (ongeveer 12.5kg), 5 liter en 2 liter emmers.

Categories: ,

Description

Bestel olywe vars ge-oes, gereed om tuis te piekel.

Gereed in 20 liter emmers (ongeveer 12.5kg), 5 liter en 2 liter emmers.

Slegs beskikbaar vroeg in die seisoen – so moenie jou voete sleep met hierdie bestelling nie.

Indien jy reeds gepiekel verkies, en slegs jou eie geur wil byvoeg, of dit tafel gereed verkies, is ons opgewonde om van jou te hoor.

R900 vir ‘n 20 l emmer

R350 vir ‘n 5 l emmer

R170 vir ‘n 2 l emmer

 

 

Additional information

Weight 0.5 kg