Olywe – Organies. Geur na smaak

R200.00

Bestel olywe vars ge-oes, gedeeltelik gepiekel, reg om te geur na jou smaak.

Gereed in 20 liter emmers (ongeveer 12.5kg), 5 liter en 2 liter emmers.

Categories: ,

Description

Bestel olywe vars ge-oes, gedeeltelik gepiekel, reg om te geur na jou smaak.

Gereed in 20 liter emmers (ongeveer 12.5kg), 5 liter en 2 liter emmers.

Indien jy olywe tafel gereed verkies, is ons opgewonde om van jou te hoor.

R950 vir ‘n 20 l emmer

R400 vir ‘n 5 l emmer

R200 vir ‘n 2 l emmer

 

 

Additional information

Weight 0.5 kg