Afleweringskoste per boks Meer as 10 bokse

R55.00

Category:

Description

Dit is n slim plan om 10+ bokse op n slag te bestel – dit stel ons in staat om bulk afleweringskostes te hef.

Jy is welkom om saammet n vriend of buurman te bestel – ons gaan gerieflik vir jou plakkers aanbring wat aandui wie kry watter boks.

Additional information

Weight 1 kg