Ongehoute Wyne
Ongehoute wyne beteken dat, nêrens tydens die fermentasie of verouderings proses van die wyne was dit in Eike hout vate geplaas nie. Die wyne was eerder in vlekvrye staal tenke gefermenteer en verouder en behou ‘n varser en ligter smaak as gehoute wyne.