Linton Park se erfenis het begin in 1699 as die landgoed De Slange Rivier, vernoem na die rivier wat oor die landgoed vloei. Die landgoed is geleë teen die voet van Groenberg in Wellington.
Met ‘n wynmaak erfenis van meer as 300 jaar, is die Du Toit familie wel bekend as van die eerste Franse Hugenote wynmaak families wat in die Kaap hul kennis kom voortsit het.
Upland se naam kom van die Engels vir Boland. Dit is ‘n gesertifiseerde organiese wyn en vrugte verbouende landgoed net buite Wellington in die Boland.