Gehoute Wyne
‘n Gehoute wyn verwys na wyne wat, hetsy tydens die fermentasie of tydens die veroudering van die wyn, direkte kontak tot Eike hout vate gehad het. Die kultivars Eike hout wat gebruik word wissel tussen Franse Eike hout, Amerikaanse Eike hout, Hongaarse Eike hout en Romeense Eike hout. Elke kultivar hout beklemtoon ook verskillende geur karaktereienskappe binne die wyn.